{"id":682,"date":"2010-05-30T22:54:08","date_gmt":"2010-05-30T20:54:08","guid":{"rendered":"http:\/\/tnttracks.com\/?p=682"},"modified":"2011-04-12T19:28:11","modified_gmt":"2011-04-12T17:28:11","slug":"klein-vlerkies-vir-barkly-oos-winter","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/tnttracks.com\/?p=682","title":{"rendered":"Klein vlerkies vir Barkly Oos winter"},"content":{"rendered":"<p> <em>Deur Jean P Prinsloo<br \/> In Barkly East Reporter<br \/> 28 May 2010<\/em><\/p>\n<p><!--more--><br \/> Het jy al ooit gewonder hoe die kleiner vo&euml;lspesies dit regkry om elke winter die bittere koue van Barkly Oos te oorleef? Hierdie vraag vorm die fokuspunt van &lsquo;n beoogde navorsing op vo&euml;ls in Barkly Oos.<\/p>\n<p>Sekere enkel vo&euml;l spesies in Suid Afrika word gevind in verskeie habitatte, soos byvoorbeeld kustelike areas met &lsquo;n matige klimaat maar ook in binnelandse gebiede met gekende sneeuval streke. &lsquo;n Tipiese voorbeeld van so &lsquo;n spesie is die Suidelike Rooivink (<em>Euplectes orix<\/em>). Hulle kom algemeen voor in Sub-Sahara-Afrika gebiede met &lsquo;n ho&euml; verskil in streeks temperature. Vir hierdie rede is die Rooivink gekies vir &lsquo;n studie in aviare temperatuur verdraagsaamheid en hulle aanpasbaarheid vir spoedige omgewings veranderinge.<\/p>\n<p>So&ouml;logie student Tanja van de Ven van die Nelson Mandela Metroplitaanse Universiteit in Port Elizabeth wy haar meestersgraad projek aan die aanpassings-kapasiteit van vo&euml;ls gedurende spoedige omgewings verandering . Tanja het twee jaar gelede vanaf Nederland gekom om haar nagraadse studies in Suid Afrika voort te sit. Die hoof rede hiervoor was die groot verskeidenheid van dier-spesies wat natuurlik in ons land voorkom. Tanja het die volgende te s&ecirc; gehad oor ons land: &ldquo;Nederland is een klein land met weinig ruimte voor de bevolking en daardoor weinig plek voor natuur, Zuid Afrika daarentegen heeft ruimte voor natuurbehoud en is een voorloper op dit gebied&rdquo;.<\/p>\n<p>Om suksesvolle navorsing te doen op die temperatuur verdraagsaamheid van vo&euml;ls, beoog Tanja om Rooivinke te kollekteer van kustelike areas rondom Port Elizabeth asook binnelanse areas, spesifiek Barkly Oos. Sy beoog om die Rooivinke te versamel in Julie (winter studie) en Desember (somer studie) van hierdie jaar.&nbsp; &lsquo;n Metabolise meting sal dan gedoen word op die versamelde vo&euml;ls om hulle energie benutting te analiseer in verskillende omgewings temperature. Die onderskeie metabolise statistieke van die landelike en kustelike Rooivink sal dan die benodigde inligting gee op hulle fisiologiese aanpassings, as &#39;n reaksie op temperatuur verandering.<\/p>\n<p>Om geskikte vo&euml;ls te vind vir die beoogde studie benodig Tanja enige inligting in verband met moontlike kolonies van Rooivinke wat in die Barkly Oos area voorkom. Sy doen beroep op individue wat damme met vleiriette het, wat gewoonlik die Rooivink se habitat vorm, wat gewillig sal wees dat sy haar versameling daar kan doen om die Barkly East Reporter kantoor te kontak met enige inligting. Sy doen ook beroep op profesionele&nbsp; vo&euml;l-ringers wat bereid sal wees om haar te help met die vang van die vinke en wat van die geleentheid wil gebruik maak om ander plaaslike spesies te ring. Tanja wil graag die publiek daarop pertinent maak dat die versamelings metode wat gebruik word eties van aard is en dat die vo&euml;ls ten alle tye goed versorg sal word.<\/p>\n<p>Huidiglik is dit nie broei seisoen nie en die mannetjie Rooivink, wat uitgeken word aan sy rooi vere, sal dof-bruin soos die wyfie voorkom. Enige hulp sal waardeer word en sal &#39;n bydrae tot die bewaring van vo&euml;ls beteken. Hierdie studie kan help om die vo&euml;ls se kapasiteit te verstaan om aan te pas in die spoedige veranderende klimaat. Ons hoop om &#39;n antwoord te vind op die vraag &quot;Hoe kan klein vo&euml;l spesies die bittere koue van Barkly Oos oorleef?&quot;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/tnttracks.com\/wp-content\/uploads\/Tanja%26Bird.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/tnttracks.com\/wp-content\/uploads\/thumb-Tanja%26Bird.jpg\" border=\"0\" alt=\"Tanja van de Ven (NMMU) with a Red Bishop\" title=\"Tanja van de Ven (NMMU) with a Red Bishop\" width=\"138\" height=\"180\" \/><\/a><a href=\"http:\/\/tnttracks.com\/wp-content\/uploads\/RedBishopBeingMeasuredBeforeRinging.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/tnttracks.com\/wp-content\/uploads\/thumb-RedBishopBeingMeasuredBeforeRinging.jpg\" border=\"0\" alt=\"Red Bishop being measured before ringing\" title=\"Red Bishop being measured before ringing\" width=\"177\" height=\"180\" \/><\/a><a href=\"http:\/\/tnttracks.com\/wp-content\/uploads\/28%20May%2001.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/tnttracks.com\/wp-content\/uploads\/thumb-28%20May%2001.jpg\" border=\"0\" alt=\"Front page of Barkly East Reporter\" title=\"Front page of Barkly East Reporter\" width=\"127\" height=\"180\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Jean P Prinsloo In Barkly East Reporter 28 May 2010<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[4],"tags":[],"class_list":["post-682","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-study"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=682"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/682\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1186,"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/682\/revisions\/1186"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=682"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=682"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/tnttracks.com\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}